Oxford Suksesvolle Toerisme Graad 10 Onderwysersgids
ISBN: 9780195999198
Author: R. George, K. Rivett-Carnac
Oxford Suksesvolle Toerisme is ‘n Toerismekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
Oxford Suksesvolle Toerisme is 'n Toerismekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
Features
- Alle beplanningshulpmiddels is volledig uitgewerk en fotokopieerbaar, wat onderwysers tyd spaar wanneer hulle lesse voorberei en die korrekte tempo en progressie verseker.
- Assesseringsriglyne en buigsame assesseringshulpmiddels stel onderwysers in staat om die assesseringshulpmiddels aan te pas om aan die spesifieke behoeftes van die klas te voldoen.
Additional information
| Author/s | |
|---|---|
| ISBN | 9780195999198 |
| Edition | 000002 |
| Pages | 0 |
| Language |



