Aitsa! Graad 1 Vlak 3 Leesboek 8: Aimee se kos praat!
ISBN: 9780190754532
Author: A. Barnard
R21.95 (incl. VAT)
Aitsa! is ‘n Arikaanse leesreeks vir Graad 1 tot 3 wat lesers die geleentheid gee om op ʼn prettige manier met begrip te lees.
Aitsa! is 'n Arikaanse leesreeks vir Graad 1 tot 3 wat lesers die geleentheid gee om op ʼn prettige manier met begrip te lees.
Features
- Elke vlak sluit verhale van verskillende genres sowel as niefiksietekste in.
- Ten volle geïntegreer deur die Lewensvaardighede-onderwerpe te dek.
- Sluit in 'n kreatiewe skryfaktiwiteit op die agterste binneblad.
- Lekker stories met volkleur illustrasies geskryf deur bekende jeugverhaalskrywers.
Additional information
| Author/s | |
|---|---|
| ISBN | 9780190754532 |
| Edition | 000000 |
| Publication Date | 15 Aug 2023 |
| Format | |
| Pages | 0 |
| Language |


