Bekgeveg epub (Afrikaans novel SP)

Ebook

ISBN: 9780190415341
Author: T. Stander

R125.95 (incl. VAT)

Na sy pa se dood, is Janko baie ongelukkig – nog meer so wanneer sy ma besluit om weer te trou. Hy vat sy twee boerboele, Barbarossa en Bella, en gaan bly op sy ouma se plaas in die Karoo. Dit lyk of dinge beter begin gaan vir hom – totdat Barbarossa by die plaaslike feesmark gesteel word! Janko doen als wat hy kan om sy hond terug te kry … selfs al beteken dit hy moet dit op sy eie doen.

Bekgeveg is ‘n boeiende storie wat leerders se aandag en verbeelding sal aangryp en verder wil laat lees. Die splinternuwe Suid-Afrikaanse roman is gemik op Graad 7 Huistaal leerders, en kan selfs gebruik word in Graad 8 & 9 Eerste Addisionele Taal-klasse. Die roman sluit ‘n studienotas afdeling in wat basiese teorie, aktiwiteite en voorbeeld Formele Assesserings bevat.

Na sy pa se dood, is Janko baie ongelukkig - nog meer so wanneer sy ma besluit om weer te trou. Hy vat sy twee boerboele, Barbarossa en Bella, en gaan bly op sy ouma se plaas in die Karoo. Dit lyk of dinge beter begin gaan vir hom - totdat Barbarossa by die plaaslike feesmark gesteel word! Janko doen als wat hy kan om sy hond terug te kry ... selfs al beteken dit hy moet dit op sy eie doen.

Bekgeveg is 'n boeiende storie wat leerders se aandag en verbeelding sal aangryp en verder wil laat lees. Die splinternuwe Suid-Afrikaanse roman is gemik op Graad 7 Huistaal leerders, en kan selfs gebruik word in Graad 8 & 9 Eerste Addisionele Taal-klasse. Die roman sluit 'n studienotas afdeling in wat basiese teorie, aktiwiteite en voorbeeld Formele Assesserings bevat.

Features

  • Splinternuwe, oorspronklike Suid-Afrikaanse novelle geskryf deur plaaslike talent
  • Kort inleidende paragraaf oor tema ingesluit (hondegevegte)
  • Toeganklike taalvlak gemik op en geskik vir teikenmark
  • Insluiting van slang / Engelse woorde weerspieël 'realistiese' spraak, d.w.s die meng van tale - Engfrikaans
  • Studienotas afdeling agterin die novelle sluit in: basiese teorie oor aspekte van literatuur vir bestudering van novelle, aktiwiteite om leerders se begrip te toets volgens die KABV-leesproses, voorbeeld Formele Assesseringsaktiwiteite om leerders te help voorberei vir toetse en eksamens
  • GRATIS Antwoordgids vir Studienotas afdeling beskikbaar op www.oxford.co.za

Additional information

Author/s

ISBN

9780190415341

Edition

000001

Publication Date

31 Jul 2016

Format

Pages

0

Language