Oxford Suksesvolle Lewensvaardighede Graad 2 Onderwysersgids (Approved)

ISBN: 9780199054121
Author: J. Dommisse, P. Espi-Sanchis, R. Naidoo, K. Saadien-Raad, A. Siegruhn-Mars

Oxford Suksesvolle Lewensvaardighede is ’n Lewensvaardigheidprogram wat met vertroue deur onderwysers regdeur Suid-Afrika gebruik word. Die reeks is ryk aan inhoud en verskaf omvattende KABV-dekking van die vier inhoudsgebiede van Lewensvaardighede. Die goed beplande progressie steun leerders wat regdeur die Grondslagfase wil presteer.

Out of Stock: Enquire

Features

  • Uitstekende beplanning maak voorsiening vir verskillende onderrigstyle en vryheid om kreatief met lesse te wees.
  • n Gratis musiek-CD vir die Grondslagfase saam met elke Onderwysersgids verskaf musiek, beweging en drama, en verwys na die kurrikulumonderwerpe vir Lewensvaardighede.
  • Omvattende leiding in klaskamerbestuur stel onderwysers in staat om lesse volgens hulle klaskamerbehoeftes te struktureer.
  • Duidelike leiding in assessering stel onderwysers in staat om te besluit hoe om te assesseer ten einde leerders se progressie te meet.

Additional information

Author/s

ISBN

9780199054121

Edition

000000

Pages

0

Language