Oxford Suksesvolle Lewensvaardighede Graad 1 Leerdersboek (Approved)

ISBN: 9780199044191
Author: J. Dommisse, P. Espi-Sanchis, R. Naidoo, K. Saadien-Raad, A. Siegrhn-Mars

Oxford Suksesvolle Lewensvaardighede is ‘n Lewensvaardigheidprogram wat met vertroue deur onderwysers regdeur Suid-Afrika gebruik word. Die reeks is ryk aan inhoud en verskaf omvattende KABV-dekking van die vier inhoudsgebiede van Lewensvaardighede. Die goed beplande progressie steun leerders wat regdeur die Grondslagfase wil presteer.

Out of Stock: Enquire
Oxford Suksesvolle Lewensvaardighede is 'n Lewensvaardigheidprogram wat met vertroue deur onderwysers regdeur Suid-Afrika gebruik word. Die reeks is ryk aan inhoud en verskaf omvattende KABV-dekking van die vier inhoudsgebiede van Lewensvaardighede. Die goed beplande progressie steun leerders wat regdeur die Grondslagfase wil presteer.

Features

  • Korrekte gewigstoekenning aan en tempo van elke inhoudsgebied volgens die KABV verseker dat werk in die toegewese tyd voltooi word.
  • n Verskeidenheid aktiwiteite vir klasse met gemengde vermoëns bied elke leerder geleenthede om kennis en vaardighede te oefen en te konsolideer.

Additional information

Author/s

ISBN

9780199044191

Edition

000000

Pages

0

Language