Oxford Suksesvolle Lewensorintering Graad 10 Leerdersboek
ISBN: 9780199050734
Author: F. Clitheroe, L. Dilley, J. Falken, B. Lundall
R444.95 (incl. VAT)
Oxford Suksesvolle Lewensoriëntering is ‘n Lewensoriënteringskursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle.
Oxford Suksesvolle Lewensoriëntering is 'n Lewensoriënteringskursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle.
Features
- Inhoud is ryk, relevant en ouderdomsgepas om seker te maak dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
- Onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik.
- Paslike taalvlakke maak inhoud toeganklik, bou die leerder se selfvertroue op en steun onafhanklike leer en hersiening.
Additional information
| Author/s | |
|---|---|
| ISBN | 9780199050734 |
| Edition | 000002 |
| Publication Date | 28 Nov 2011 |
| Format | |
| Pages | 0 |
| Language |



