Oxford Suksesvolle Lewensorintering Graad 10 Leerdersboek ePub3

ISBN: 9780190402983
Author: L. Dilley

Oxford Suksesvolle Lewensoriëntering is ‘n Lewensorienteringskursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle.

Out of Stock: Enquire
Oxford Suksesvolle Lewensoriëntering is 'n Lewensorienteringskursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle.

Features

  • Inhoud is ryk, relevant en ouderdomsgepas om seker te maak dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
  • Onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik.
  • Paslike taalvlakke maak inhoud toeganklik, bou die leerder se selfvertroue op en steun onafhanklike leer en hersiening.

Additional information

Author/s

ISBN

9780190402983

Edition

000002

Pages

0

Language