Storieboom Fase 2 Werkboek (Pak van 10)
ISBN: 9780195710915
Author: Du Toit
Die aktiwiteite help om vorms wat bymekaar pas en dié wat nie pas nie te identifiseer. Dit ontwikkel die waarnemings- en koördinasievaardighede van die leerder. Die werkboek wat op die Stamstories van Fase 2 gebaseer is, help met die vaslegging van woordeskat.