Oxford Suksesvolle Verbruikerstudies Graad 12 Leerdersboek 2e

ISBN: 9780195999228
Author: W. Booysen, S. De Villiers, Z. Schulze, C. Turley

R362.95 (incl. VAT)

Oxford Suksesvolle Verbruikerstudies is ‘n betroubare Verbruikerstudies-kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Dit is propvol vakinhoud en dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.

Oxford Suksesvolle Verbruikerstudies is 'n betroubare Verbruikerstudies-kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Dit is propvol vakinhoud en dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.

Features

  • Die inhoud volledig, relevant en ouderdomsgeskik is, sodat leerders sen belangstelling regdeur die jaar verseker word
  • Die onderwerpe volgens die KABV saamgestel is, wat gebruik in die klaskamer vergemaklik
  • Die inhoud en konsepte gegradeer is om aan leerders 'n vaste grondslag vir sukses te bied
  • Dit 'n groot aantal en verskeidenheid aktiwiteite bevat, wat kennis enn vaardighede vaslê en aan leerders genoegsame oefening bied om eksamensukses te verseker
  • Die geskikte taalvlakke die inhoud toegank voor te berei.

Additional information

Author/s

ISBN

9780195999228

Edition

000002

Publication Date

30 Jul 2013

Format

Pages

0

Language