Oxford Kodering en Robotika Gevorderd Vlak 3 Leerdersboek

ISBN: 9780190732950
Author:

R195.95 (incl. VAT)

Daar is vier vlakke in die Novice-stroom, wat na die Apprentice-stroom lei.

– Leerders word voorgestel aan basiese logika en kodering, hoe rekenaars werk en data stoor, sowel as rekenaarvaardighede.

– Prettige, interessante, praktiese aktiwiteite om leerdergesentreerde studie en onderrig aan te moedig. Hulpbronne soos plakkers verbeter hand-oog-koordinasie en fyn motoriese vaardighede, sowel as begrip, kreatiwiteit en redeneringsvaardighede.

– Volkleurillustrasies en hoegehalte-foto’s word gebruik om sleutelkennis, -vaardighede en -waardes te leer en visuele geletterdheid te ontwikkel.

– ‘n Woordelys met prente van uitgesoekte items verbeter die ontwikkeling van belangrike Kodering- en Robotika-woordeskat.

Daar is vier vlakke in die Novice-stroom, wat na die Apprentice-stroom lei.

- Leerders word voorgestel aan basiese logika en kodering, hoe rekenaars werk en data stoor, sowel as rekenaarvaardighede.

- Prettige, interessante, praktiese aktiwiteite om leerdergesentreerde studie en onderrig aan te moedig. Hulpbronne soos plakkers verbeter hand-oog-koordinasie en fyn motoriese vaardighede, sowel as begrip, kreatiwiteit en redeneringsvaardighede.

- Volkleurillustrasies en hoegehalte-foto’s word gebruik om sleutelkennis, -vaardighede en -waardes te leer en visuele geletterdheid te ontwikkel.

- ‘n Woordelys met prente van uitgesoekte items verbeter die ontwikkeling van belangrike Kodering- en Robotika-woordeskat.

Additional information

ISBN

9780190732950

Edition

000000

Publication Date

22 Jan 2024

Format

Pages

0

Language