Oxford Suksesvolle Wiskunde Graad 2 Werkboek
ISBN: 9780199052028
Author: F. Africa, E. Chantler, C. Holmes, L. Stephanou
R119.95 (incl. VAT)
Oxford Suksesvolle Wiskunde is ontwerp om kerninhoud, voldoende oefening en genoegsame geleenthede te bied om kernbegrippe en -vaardighede in wiskunde te konsolideer en verryk. Hierdie reeks volg n neutrale benadering wat die onderwyser in staat stel om die materiaal volgens leerders se spesifieke behoeftes aan te pas en te wysig. Die boeke l� groot klem op probleemoplossing met aktiwiteite wat ho�rorde-dinkwerk bevorder.

Features
- Fokus op oefen en konsolidasie van die begrippe en vaardighede wat in die Leerdersboek en klasaktiwiteite gedek word.
- Talle voorbeelde en herhalingsoefeninge verskaf heelwat geleenthede vir oefening.
- Duidelike en eenvoudige opdragte met uitgewerkte voorbeelde, waar relevant, help leerders om op hulle eie te werk.
Additional information
| Author/s | |
|---|---|
| ISBN | 9780199052028 |
| Edition | 000000 |
| Publication Date | 15 Nov 2011 |
| Format | |
| Pages | 0 |
| Language |