Kom Ons Oefen Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7

ISBN: 9780190408114
Author: E. du Plessis, T. Hoefnagels, E. Kapp, W. Theron

R154.95 (incl. VAT)

Oefen – Konsolideer – Pas jou vaardighede toe

Oxford Kom ons oefen Afrikaans Eerste Addisionele Taal bied oefening en konsolidasie van alle taalkundige begrippe en -vaardighede aan wat leerders in staat sal stel om uit te blink. Die reeks is ontwikkel in lyn met die KABV en dek al die nodige taal- en skryfvaardighede vir elke kwartaal, wat aan die onderkant van elke bladsy aangedui word. Dit maak die titels ideaal vir hersiening en oefening van kernvaardighede, sowel as eksamenvoorbereiding. Die titels is gebruikersvriendelik en is geskik vir klaskamer gebruik of as onafhanklike oefening by die huis.

Oxford Kom ons oefen gee leerders die geleentheid om te oefen, te konsolideer en sleutel taal- en skryfvaardighede toe te pas.

Hierdie reeks kan gebruik word met ander handboeke wat voldoende is aan die KABV.

Oefen - Konsolideer - Pas jou vaardighede toe

Features

  • {'feature': ['Die onderrig teks vir elke taalkonsep is duidelik en eenvoudig uiteengesit om leer te bevorder.
  • Voorbeelde help leerders om elke taalkonsep binne die nodige konteks te verstaan.
  • Verwysings na die KABV word aan die onderkant van elke bladsy verskaf.
  • Wenke' en 'Ken die woorde' boksies verskaf addisionele inligting en help leerders om die oefeninge te voltooi.
  • Taaloefeninge help leerders om hul kennis van die taalkonsepte te konsolideer.
  • n Verskeidenheid skryfoefeninge bemagtig leerders om hul skryfvaardighede te verbeter."]}

Additional information

Author/s

ISBN

9780190408114

Edition

000001

Publication Date

15 May 2015

Format

Pages

0

Language