Oxford Kom Ons Oefen Finansile Geletterdheid Graad 8
R154.95 (incl. VAT)
Oxford Kom ons Oefen Finansiele Geletterdheid vir Ekonomiese en Bestuurwetenskappe se werkboeke vir Graad 8 en 9 voldoen volledig aan die KABV-standaarde, bestaan uit 96 bladsye vol oefeninge en sluit ook ‘n volledige memorandum in wat uit die boek verwyder kan word. Die werkboeke is bekostigbaar, gebruikersvriendelik en toeganklik, en kan in die klas of vir onafhanklike oefening by die huis gebruik word.
Die boeke is ideaal vir gebruik saam met die Oxford Suksesvolle of Headstart Ekonomiese en Bestuurswetenskappe klaskamerreeks, maar kan ook saam met ander kurrikulum-aangepaste handboeke gebruik word.
Die boeke is ideaal vir gebruik saam met die Oxford Suksesvolle of Headstart Ekonomiese en Bestuurswetenskappe klaskamerreeks, maar kan ook saam met ander kurrikulum-aangepaste handboeke gebruik word.
Features
- {'feature': ['Werkboeke fokus uitsluitlik op die Finansiele Geletterdheid-tema van EKB, en dek die basiese begrippe van Rekeningkunde om leerders vir VOO voor te berei.
- Volg 'n gesteierde benadering tot Finansiele Geletterdheid, met meer tyd gewy aan moeilike joernale en grootboeke (soos die Algemene Grootboek, Proefbalanse, Debiteure- en Krediteurejoernale en -grootboeke).
- Elke boek bevat 34 oefeninge, insluitend 'n volledige stel joernale en grootboeke wat van leerders vereis om al die Finansiele Geletterdheidsvaardighede wat hulle in die jaar geleer het, te oefen.
- Werkboeke sluit in 'n 16-bladsye antwoorde-afdeling in die middel wat deur die onderwyser of ouer verwyder kan word, of deur die leerder op sy of haar eie gebruik kan word.
- Al die werkboeke is bedoel om innn geskryf te word.
- Elke nuwe afdeling begin met 'n geannoteerde diagram wat vir leerders wys hoe om die Joernale en Grootboeke te voltooi.
- Kassies wat Wenke, Waarskuwings, Herinnerings en Begrippe bevat, versterk die belangrikst e L eerderboek-in']}
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780190407834 |
Edition | 000001 |
Publication Date | 18 Jan 2018 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |