Op Soek na Geografie Graad 10 Onderwysersgids (CAPS)

ISBN: 9780199057221
Author: C. Oelofse, K. Winter, S. Zukulu

R482.95 (incl. VAT)

Oxford Op Soek na Geografie voorsien leerders en onderwysers van uitstekende, toeganklike materiaal van hoë gehalte wat aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) voldoen. Die kursus bou leerders se selfvertroue op met spesiaal ondersteunde aktiwiteite, en deur geleenthede vir oefening en konsolidasie te bied. Verrykingsaktiwiteite maak voorsiening vir leerders wat uitmuntendheid nastreef.

Features

  • Alle beplanningshulpmiddels word verskaf en verseker dat die tempo en progressie aan die KABV-vereistes voldoen.
  • n Groot verskeidenheid assesseringshulpmiddels vergemaklik assessering.

Additional information

Author/s

ISBN

9780199057221

Edition

000002

Publication Date

09 Dec 2011

Format

Pages

0

Language