Oxford Suksesvolle Landbouwetenskappe Graad 12 Onderwysersgids 2e (CAPS)

ISBN: 9780199054176
Author: M. Viljoen-Cloete, F. Marais, D. Viljoen

R304.95 (incl. VAT)

Oxford Suksesvolle Landbouwetenskappe is ‘n betroubare Landbouwetenskappekursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Dit is propvol vakinhoud en dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.

Out of Stock: Enquire

Out of stock

Oxford Suksesvolle Landbouwetenskappe is 'n betroubare Landbouwetenskappekursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Dit is propvol vakinhoud en dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.

Features

  • Die inhoud volledig, relevant en ouderdomsgeskik is, sodat leerders se belangstelling regdeur die jaar verseker word
  • Die onderwerpe volgens die KABV saamgestel is, wat gebruik in die klaskamer vergemaklik
  • Die inhoud en konsepte gegradeer is om aan leerders â€
  • n vaste grondslag vir sukses te bied
  • Dit â€
  • n groot aantal en verskeidenheid aktiwiteite bevat, wat kennis en vaardighede vasl en aan leerders genoegsame oefening bied om eksamensukses te verseker
  • Die geskikte taalvlakke die inhoud toeganklik malledig en kopieerbaar is, wat lesvoorbereiding vergemaklik en die korrekte tempo en vordering van onderrig verseker
  • Dit assesseringsriglyne en assesseringsinstrumente bevat, wat onderwysers kan aanpas om aan spesifieke klaskamerbehoeftes te voldoen
  • Die eksamenafdeling en oefenvraestelle help leerders om vir formele assesserings en die eksamen voor te bere i.

Additional information

Author/s

ISBN

9780199054176

Edition

000003

Publication Date

28 Oct 2011

Format

Pages

0

Language