Oxford Suksesvolle Besigheidstudies Graad 12 Onderwysersgids 2e (Approved)
ISBN: 9780199048212
Author: W. Booysen, S. King, C. Liebenberg, M. Oosthuysen, D. Viljoen
R253.95 (incl. VAT)
Oxford Suksesvolle Besigheidstudies is ‘n betroubare Besigheidstudies-kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Dit is propvol vakinhoud en dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.
Oxford Suksesvolle Besigheidstudies is 'n betroubare Besigheidstudies-kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Dit is propvol vakinhoud en dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.
Features
- {'feature': ['Die inhoud volledig, relevant en ouderdomsgeskik is, sodat leerders se belangstelling regdeur die jaar verseker word
- Die onderwerpe volgens die KABV saamgestel is, wat gebruik in die klaskamer vergemaklik
- Die inhoud en konsepte gegradeer is om aan leerders â
-
- n vaste grondslag vir sukses te bied
- Dit 'n groot aantal en verskeidenheid aktiwiteite bevat, wat kennis en vaardighede vasle en aan leerders genoegsame oefening bied om eksamensukses te verseker
- Die geskikte taalvlakke die inhoud toeganklik maak en dus leerders se selfvertroue en vermoe om onafhanklik te studeer en te hersien, verbeter
- Al die beplanningsinstrumente volledig en kopieerbaar is, wat lesvoorbereiding vergemaklik en die korrekte tempo en vordering van onderrig verseker
- Dit assesseringsriglyne en assesseringsinstrumente bevat, wat onderwysers kan aanpas om aan spesifieke klaskamerbehoeftes te voldoen
- Die eksamenafdeling - wat studievaardighede en voorbeeldtoetse en -eksamens insluit - leerders help om vir forme le assessering en eksamens voor te berei.']}
Additional information
Author/s | W. Booysen, S. King, C. Liebenberg, M. Oosthuysen, D. Viljoen |
---|---|
ISBN | 9780199048212 |
Edition | 000002 |
Publication Date | 24 Jul 2013 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |