Oxford Suksesvolle Ekonomie Graad 10 Onderwysersgids (Approved)
ISBN: 9780199046041
Author: E. Basson, V. Beautement, L. Smith
R252.95 (incl. VAT)
Oxford Suksesvolle Ekonomie is ‘n Ekonomiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle.
Oxford Suksesvolle Ekonomie is 'n Ekonomiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle.
Features
Assesseringsriglyne en buigsame assesseringshulpmiddels stel onderwysers in staat om die assesseringshulpmiddels aan te pas om aan die spesifieke behoeftes van die klas te voldoen.
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780199046041 |
Edition | 000002 |
Publication Date | 17 Oct 2011 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |