Oxford Suksesvolle Besigheidstudies Graad 11 Onderwysersgids (CAPS)

ISBN: 9780199043804
Author: W. Booysen, S. King

Oxford Suksesvolle Besigheidstudies is ’n Besigheidstudiekursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.

Out of Stock: Enquire

Features

  • Alle beplanningshulpmiddels is volledig uitgewerk en fotokopieerbaar, wat onderwysers tyd spaar wanneer hulle lesse voorberei en die korrekte tempo en progressie verseker.
  • Assesseringsriglyne en buigsame assesseringshulpmiddels stel onderwysers in staat om die assesseringshulpmiddels aan te pas om aan die spesifieke behoeftes van die klas te voldoen.

Additional information

Author/s

ISBN

9780199043804

Edition

000002

Pages

0

Language