Plakkaatstel Tegnologie Graad 9 Onderwysersgids
ISBN: 9780190443139
Author: T. Barnard
R30.95 (incl. VAT)
Die stel muurplakkate wat hierdie onderwysersgids vergesel is spesiaal deur Oxford University Press Southern Africa ontwerp om te help om belangrike onderwerpe van die kurrikulum te onderrig. Navorsing toon dat leerders se gedagtes tussen 30 en 40 persent van elke les begin dwaal. Plakkate wat ‘n beeld gee van die onderwerp wat behandel word, kan ‘n leerder se aandag herfokus, terwyl dit ook visuele hulpmiddels voorsien wat onderrig kan versterk.
Die stel muurplakkate wat hierdie onderwysersgids vergesel is spesiaal deur Oxford University Press Southern Africa ontwerp om te help om belangrike onderwerpe van die kurrikulum te onderrig. Navorsing toon dat leerders se gedagtes tussen 30 en 40 persent van elke les begin dwaal. Plakkate wat 'n beeld gee van die onderwerp wat behandel word, kan 'n leerder se aandag herfokus, terwyl dit ook visuele hulpmiddels voorsien wat onderrig kan versterk.
Features
{'feature': 'Die kort onderwysersgids gee meer inligting oor elke plakkaat, stel aktiwiteite per plakaat per graad voor, en lys ook die benodigdhede vir elk van hierdie aktiwiteite.'}
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780190443139 |
Edition | 000001 |
Publication Date | 15 Nov 2015 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |