Oxford Suksesvolle Verbruikerstudies Graad 12 Leerdersboek ePDF

Ebook

ISBN: 9780190415259
Author: W. Booysen, S. De Villiers, Z. Schulze, C. Turley

R274.95 (incl. VAT)

Oxford Verbruikerstudies is ‘n Verbruikerstudiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en word duidelik in hierdie nuwe vak aan leerders in Graad 10 gebied en verduidelik. Hierdie betroubare kursus bou voort op voorkennis wat in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe in die Senior Fase opgedoen is.

Oxford Verbruikerstudies is 'n Verbruikerstudiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en word duidelik in hierdie nuwe vak aan leerders in Graad 10 gebied en verduidelik. Hierdie betroubare kursus bou voort op voorkennis wat in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe in die Senior Fase opgedoen is.

Features

  • Alle beplanningshulpmiddels is volledig uitgewerk en fotokopieerbaar, wat onderwysers tyd spaar wanneer hulle lesse voorberei en die korrekte tempo en progressie verseker.
  • Assesseringsriglyne en buigsame assesseringshulpmiddels stel onderwysers in staat om die assesseringshulpmiddels aan te pas om aan die spesifieke behoeftes van die klas te voldoen.

Additional information

Author/s

ISBN

9780190415259

Edition

000001

Publication Date

11 Oct 2016

Format

Pages

0

Language