Headstart Tegnologie Graad 7 Leerdersboek (CAPS)
ISBN: 9780199057719
Author: S. Heese, P.E.C. Oxenham
R173.95 (incl. VAT)
Leerders vertrou die eenvoudige stap-vir-stap benadering in Headstart Tegnologie om stewige fondasies te lê en om hul leerders te lei terwyl hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer onderrigtyd. Die toeganklike taal en goedbeplande leertempo verseker dat elke leerder deur die graad en fase sal kan vorder.

Features
- Kleur regdeur die boek ondersteun leerders se verstaan van sleutelbegrippe en verbeter die leerproses.
- Praktiese gevallestudies met illustrasies, prente en foto's verseker dat die inhoud vir die leerders glashelder is.
- Stap-vir-stap riglyne vir beplanning en 'n gedetailleerde vorderingstempo verminder voorbereidingstyd en laat meer tyd vir onderrig toe.
- Gedetailleerde onderrigwenke, aktiwiteitsriglyne en assesseringshulpmiddels verskaf ruim ondersteuning aan onderwysers en verminder lesvoorbereidingstyd.
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780199057719 |
Edition | 000000 |
Publication Date | 15 Aug 2013 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |