Headstart Lewensorintering Graad 8 Leerdersboek (CAPS)

ISBN: 9780199053759
Author: T. Attwell, L. Bredenkamp, B. Danisa, M. Mitchell, T. Moodley, S. Mtsuki, et al

R182.95 (incl. VAT)

Onderwysers vertrou die eenvoudige stap-vir-stap benadering in Headstart Lewensoriëntering om ‘n stewige fondasie te le en leiding aan hul leerders te verskaf soos hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer onderrigtyd. Die toeganklike taal en goedbeplande leertempo verseker dat elke leerder deur die graad en fase kan vorder.

Onderwysers vertrou die eenvoudige stap-vir-stap benadering in Headstart Lewensoriëntering om 'n stewige fondasie te le en leiding aan hul leerders te verskaf soos hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer onderrigtyd. Die toeganklike taal en goedbeplande leertempo verseker dat elke leerder deur die graad en fase kan vorder.

Features

  • {'feature': ["Toeganklike taal en addisionele taalhulp vir jong lesers wat fokus op woorde wat in toetse, take en eksamens gebruik word, bied aan elke leerder 'n kans om goed te presteer.
  • n Voor jy begin-afdeling hersien wat reeds onderrig is en voorsien enige agtergrondinligting wat vir die eenheid nodig word.
  • Praktiese gevallestudies, koerantstories en illustrasies ondersteun onderrig binne 'n relevante, lewensgetroue konteks.
  • Stap-vir-stap beplanning en gedetailleerde temporiglyne verminder voorbereidingstyd en maak voorsiening vir meer onderrigtyd.
  • Kundige leiding vir Liggaamlike Opvoeding maak dit selfs vir niespesialis-onderwysers moontlik om die LO-kurrikulum volgens hoe standaarde te voltooi.']}

Additional information

Author/s

ISBN

9780199053759

Edition

000001

Publication Date

27 Jun 2013

Format

Pages

0

Language