Oxford Suksesvolle Wiskunde Graad 2 Leerdersboek
ISBN: 9780199052356
Author: F. Africa, E. Chantler, C. Holmes, L. Stephanou
R171.95 (incl. VAT)
Oxford Suksesvolle Wiskunde is ontwerp om kerninhoud, voldoende oefening en genoegsame geleenthede te bied om kernbegrippe en -vaardighede in wiskunde te konsolideer en verryk. Hierdie reeks volg n neutrale benadering wat die onderwyser in staat stel om die materiaal volgens leerders se spesifieke behoeftes aan te pas en te wysig. Die boeke l� groot klem op probleemoplossing met aktiwiteite wat ho�rorde-dinkwerk bevorder.

Features
- n Verskeidenheid aktiwiteite wat verskillende leerstyle dek maak voorsiening vir klasse met gemengde vermo�ns.
- Afdelings in kleur prikkel belangstelling en help om meer uitdagende begrippe te verduidelik.
Additional information
| Author/s | |
|---|---|
| ISBN | 9780199052356 |
| Edition | 000000 |
| Publication Date | 12 Jan 2012 |
| Format | |
| Pages | 0 |
| Language |