
Oxford Suksesvolle Besigheidstudies Graad 11 Leerdersboek (CAPS)
ISBN: 9780199051151
Author: W. Booysen, S. King
R433.95 (incl. VAT)
Oxford Suksesvolle Besigheidstudies is ‘n betroubare Besigheidstudieskursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Dit is propvol vakinhoud en dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig.
Oxford Suksesvolle Besigheidstudies is 'n betroubare Besigheidstudieskursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Dit is propvol vakinhoud en dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig.
Features
- Die is inhoud volledig, relevant en ouderdomsgeskik, sodat leerders se belangstelling regdeur die jaar verseker word.
- Die onderwerpe is volgens die KABV saamgestel, wat gebruik in die klaskamer vergemaklik.
- Die inhoud en konsepte is gegradeer om aan leerders 'n vaste grondslag vir sukses te bied.
- Dit bevat 'n groot aantal en verskeidenheid aktiwiteite, wat kennis en vaardighede vaslê en aan leerders genoegsame oefening bied om eksamensukses te verseker.
- Die geskikte taalvlakke maak die inhoud toeganklik en dus leerders se selfvertroue en vermoë om onafhanklik te studeer en te hersien, verbeter.
- Al die beplanningsinstrumente is volledig en kopieerbaar, wat lesvoorbereiding vergemaklik en die korrekte tempo en vordering van onderrig verseker.
- Dit bevat assesseringsriglyne en assesseringsinstrumente, wat onderwysers kan aanpas om aan spesifieke klaskamerbehoeftes te voldoen.
- Die eksamenafdeling - wat studievaardighede en voorbeeldtoetse en -eksamens insluit - help leerders om vir formele assessering en eksamens voor te berei.
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780199051151 |
Edition | 000001 |
Publication Date | 24 Aug 2012 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |