Afrikaansmetodiek deur ‘n nuwe bril

ISBN: 9780195997361
Author: L. van der Merwe

R591.95 (incl. VAT)

Afrikaansmetodiek deur ‘n nuwe bril kan gebruik word vir Afrikaanstaalonderrig deur al die fases. Die boek is gemik op onderwysstudente en is ook ‘n praktiese gids om diensdoende onderwysers in die klaskamer by te staan. Die eerste afdeling bied ‘n teoretiese en praktiese grondslag vir die res van die boek en maak derhalwe die Afrikaansonderwyser bewus van die uitdagings wat aan hom of haar gestel word. Sodoende word die taalonderwyser nie net toegerus met teoretiese kennis nie, maar ook met praktiese vaardighede.

Afrikaansmetodiek deur 'n nuwe bril kan gebruik word vir Afrikaanstaalonderrig deur al die fases. Die boek is gemik op onderwysstudente en is ook 'n praktiese gids om diensdoende onderwysers in die klaskamer by te staan. Die eerste afdeling bied 'n teoretiese en praktiese grondslag vir die res van die boek en maak derhalwe die Afrikaansonderwyser bewus van die uitdagings wat aan hom of haar gestel word. Sodoende word die taalonderwyser nie net toegerus met teoretiese kennis nie, maar ook met praktiese vaardighede.

Features

  • {'feature': ['Klip inni bos - interessanthede om te bepeins en oor te dink
  • Uitgebreide oefeninge
  • E-toep - wat die rekenaar op praktiese wyse in die klaskamer inbring
  • Interessante en toepaslike, hedendaagse tekste
  • Toep - die praktiese toepassing van kernkonsepte in die klaskamer
  • Vetgedrukte kernkonsepte']}

Additional information

Author/s

ISBN

9780195997361

Edition

000001

Publication Date

23 Jul 2014

Format

Pages

0

Language