Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe Graad 5 Leerdersboek (CAPS)

ISBN: 9780195996166
Author: L. Dilley, M. Monteith, D. Nunneley, A. Proctor, G. Weldon

R142.95 (incl. VAT)

Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe is ‘n KABV-gerigte kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die ryk inhoud en omvattende riglyne daarvan vir Sosiale Wetenskappe. Wanneer onderwysers en leerders eers Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe gebruik het, bly dit hulle keuse vir sukses in die klaskamer.

Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe is 'n KABV-gerigte kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die ryk inhoud en omvattende riglyne daarvan vir Sosiale Wetenskappe. Wanneer onderwysers en leerders eers Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe gebruik het, bly dit hulle keuse vir sukses in die klaskamer.

Features

  • Toeganklike taal en addisionele taalhulp, insluitend nuwe woorde en eksamenwoorde, help leerders om nuwe begrippe maklik aan te leer.
  • Ingesluit is 'n fokus op navraagvaardighede en kaartvaardighede vir Geskiedenis en Aardrykskunde.
  • Praktiese gevallestudies help leerders om hul kennis toe te pas.
  • Klasbestuur-riglyne help onderwysers om hulle lesse volgens hul eie klasbehoeftes te struktureer.
  • Uitstekende beplanningshulpmiddels en 'n goedbeplande werkstempo verseker dat die kurrikulum in die toegestane tyd voltooi word.

Additional information

Author/s

ISBN

9780195996166

Edition

000002

Publication Date

19 Sep 2012

Format

Pages

0

Language