Oxford Suksesvolle Wiskundige Geletterdheid Graad 10 Leerdersboek (Approved)

ISBN: 9780195995046
Author: W. Ladewig, R. Potgieter, J. Pretorius

R271.95 (incl. VAT)

Die gewilde Oxford Suksesvolle Wiskundige Geletterdheid reeks is bygewerk en opgegradeer om aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) te voldoen. Hierdie reeks bied nou waardevolle bykomende materiaal soos eksamenvoorbereiding en studievaardighede om leerders te help om in informele assesserings te presteer. Die ryk, relevante inhoud dek die KABV ten volle, en verseker dat leerders se belangstelling regdeur die jaar behou word.

Features

  • Al die hoofstukke en eenhede is in volgorde en volgens die tempo in die KABV-werkskedule.
  • n Loopbaankenmerk belig toekomstige loopbane vir leerders en verskaf blootstelling aan loopbane, asook die vereiste kwalifikasies daarvan.
  • Opsomming en hersieningsoefeninge in elke hoofstuk help om leerders vir formele assessering voor te berei.
  • Oefeneksamenvraestelle is by hierdie boek ingesluit.

Additional information

Author/s

ISBN

9780195995046

Edition

000002

Publication Date

26 Oct 2011

Format

Pages

0

Language