Oxford Suksesvolle Wiskunde Graad 7 Leerdersboek ePDF

Ebook

ISBN: 9780190422042
Author: K. du Preez, D. Yule

R192.95 (incl. VAT)

Oxford Suksesvolle Wiskunde is ‘n KABV-gerigte kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die ryk inhoud en omvattende riglyne vir Wiskunde. Wanneer onderwysers en leerders eers Oxford Suksesvolle Wiskunde gebruik het, bly dit hulle keuse vir sukses in die klaskamer.

Oxford Suksesvolle Wiskunde is 'n KABV-gerigte kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die ryk inhoud en omvattende riglyne vir Wiskunde. Wanneer onderwysers en leerders eers Oxford Suksesvolle Wiskunde gebruik het, bly dit hulle keuse vir sukses in die klaskamer.

Features

  • Die ryk inhoud en gegradeerde aktiwiteite spreek al die kognitiewe vlakke van leerders in klasse van gemengde vaardighede aan.
  • n Rykdom verhalende uitgewerkte voorbeelde lei leerders oor hoe om hul werk aan te pak deur die metodes en stappe om probleme op te los, te verduidelik.
  • n Opsomming- en vasleggingsoefening aan die einde van elke hoofstuk som die kerninhoud op.
  • Onderwysersgidse sluit in aktiwiteitsriglyne en 'n onderrigplan vir die jaar - volledig uitgewerk om vir onderwysers tyd te spaar en effektiewe, gehalte-onderrig te fasiliteer.

Additional information

Author/s

ISBN

9780190422042

Edition

000001

Publication Date

11 Oct 2016

Format

Pages

0

Language