Oxford Suksesvolle Verbruikerstudies Graad 10 Leerdersboek ePDF

Ebook

ISBN: 9780190416775
Author: W. Booysen, S. De Villiers, Z. Schulze, C. Turley

R280.95 (incl. VAT)

Oxford Verbruikerstudies is ‘n Verbruikerstudiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en word duidelik in hierdie nuwe vak aan leerders in Graad 10 gebied en verduidelik. Hierdie betroubare kursus bou voort op voorkennis wat in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe in die Senior Fase opgedoen is.

Oxford Verbruikerstudies is 'n Verbruikerstudiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en word duidelik in hierdie nuwe vak aan leerders in Graad 10 gebied en verduidelik. Hierdie betroubare kursus bou voort op voorkennis wat in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe in die Senior Fase opgedoen is.

Features

  • Onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik.
  • Relevante en bygewerkte illustrasies, gevallestudies en voorbeelde verryk die inhoud.
  • Assessering word regdeur die boek sorgvuldig ondersteun om 'n suksesvolle jaar vir die leerder te verseker.
  • Steun met eksamens is by elke aktiwiteit, hersiening, oefentoets en oefeneksamen ingebou om leerders vir formele assessering en eksamens voor te berei.
  • Afwisselende aktiwiteite en assesseringsgeleenthede help leerders om met selfvertroue te vorder.

Additional information

Author/s

ISBN

9780190416775

Edition

000001

Publication Date

11 Oct 2016

Format

Pages

0

Language