Oxford Suksesvolle Fisiese Wetenskappe Graad 11 Leerdersboek ePDF
Ebook
ISBN: 9780190416386
Author: H. James, P. Broster, W. Horn, N. Solomons
R267.95 (incl. VAT)
Oxford Suksesvolle Fisiese Wetenskappe is ‘n Fisiese Wetenskappekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
Oxford Suksesvolle Fisiese Wetenskappe is 'n Fisiese Wetenskappekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
Features
- Onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik.
- Paslike taalvlakke maak inhoud toeganklik, bou die leerder se selfvertroue op en steun onafhanklike leer en hersiening.
- n Vaardighede-afdeling aan die begin van die boek stel leerders bekend aan al die wetenskaplike vaardighede wat vir Fisiese Wetenskappe nodig is.
- n Groot klomp uitgewerkte voorbeelde leer leerders probleemoplossingstrategie, veral in Fisika.
- Praktiese aktiwiteite word stap vir stap bekendgestel en verskaf leiding aan leerders sowel as onderwysers.
- Aktiwiteite en vrae vir hersiening en verryking word op tipiese eksamenvrae gebaseer om te verseker dat leerders deeglik voorberei is vir eksamens.
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780190416386 |
Edition | 000003 |
Publication Date | 11 Oct 2016 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |