Oxford Suksesvolle Fisiese Wetenskappe Graad 10 Leerdersboek ePDF

Ebook

ISBN: 9780190415525
Author: H. James, P. Broster

R273.95 (incl. VAT)

Oxford Suksesvolle Fisiese Wetenskappe is ‘n Fisiese Wetenskappekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.

Oxford Suksesvolle Fisiese Wetenskappe is 'n Fisiese Wetenskappekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.

Features

  • Onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik.
  • Paslike taalvlakke maak inhoud toeganklik, bou die leerder se selfvertroue op en steun onafhanklike leer en hersiening.
  • n Vaardighede-afdeling aan die begin van die boek stel leerders bekend aan al die wetenskaplike vaardighede wat vir Fisiese Wetenskappe nodig is.
  • n Groot klomp uitgewerkte voorbeelde leer leerders probleemoplossingstrategie, veral in Fisika.
  • Praktiese aktiwiteite word stap vir stap bekendgestel en verskaf leiding aan leerders sowel as onderwysers.
  • Aktiwiteite en vrae vir hersiening en verryking word op tipiese eksamenvrae gebaseer om te verseker dat leerders deeglik voorberei is vir eksamens.

Additional information

Author/s

ISBN

9780190415525

Edition

000002

Publication Date

06 Apr 2016

Format

Pages

0

Language