Oxford Susksesvol Ekonomiese & Bestuurswetenskappe Graad 7 Leerdersboek ePub3

Ebook

ISBN: 9780190411572
Author: W. Booysen, J. Bronkhorst, E. King

R173.95 (incl. VAT)

Oxford Suksesvolle Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is ‘n KABV-gerigte kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die ryk inhoud en omvattende riglyne daarvan vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. Wanneer onderwysers en leerders eers Oxford Suksesvolle Ekonomiese en Bestuurswetenskappe? gebruik het, bly dit hulle keuse vir sukses in die klaskamer.

Oxford Suksesvolle Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is 'n KABV-gerigte kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die ryk inhoud en omvattende riglyne daarvan vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. Wanneer onderwysers en leerders eers Oxford Suksesvolle Ekonomiese en Bestuurswetenskappe? gebruik het, bly dit hulle keuse vir sukses in die klaskamer.

Features

  • n Rykdom van taalbystand, insluitend 'n fokus op nuwe woorde, eksamenwoorde, en eksamennotas bou leerders se selfvertroue.
  • n Teen hierdie tyd weet jy dat... -afdeling kry leerders sover om na te dink oor die inhoud wat bespreek gaan word, en hersien wat hulle in die vorige eenheid geleer het.
  • Opsommings aan die einde van elke kwartaal sorg vir die vaslegging van wat hulle geleer het.
  • Onderwysriglyne en assesseringshulpmiddels vir elke aktiwiteit spaar onderwysers voorbereidingstyd, en maak dit vir hulle moontlik om met selfvertroue te onderrrig.

Additional information

Author/s

ISBN

9780190411572

Edition

000001

Publication Date

10 Jul 2015

Format

Pages

0

Language