Oxford Suksesvolle Toerisme Graad 11 Leerdersboek ePDF
Ebook
ISBN: 9780190407339
Author: E. Ferreira, R. George, K. Rivett-Carnac, P. Vosloo
R254.95 (incl. VAT)
Oxford Suksesvolle Toerisme is ‘n betroubare Toerisme-kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Die feite-ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle-boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.
Oxford Suksesvolle Toerisme is 'n betroubare Toerisme-kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Die feite-ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle-boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.
Features
- Die inhoud volledig, relevant en ouderdomsgeskik is, sodat leerders se belangstelling regdeur die jaar verseker word. Die onderwerpe volgens die KABV saamgestel is, wat gebruik in die klaskamer vergemaklik. Die inhoud en konsepte gegradeer is om aan leerders 'n vaste grondslag vir sukses te bied.
- Dit 'n groot aantal en verskeidenheid aktiwiteite bevat, wat kennis en aardighede vasle en aan leerders genoegsame oefening bied om eksamensukses te verseker.
- Die geskikte taalvlakke die inhoud toeganklik maak en dus leerders se selfvertroue en vermoe om onafhanklik te studeer en te hersien, verbeter.
- Al die beplanningsinstrumente volledig en kopieerbaar is, wat lesvoorbereiding vergemaklik en die korrekte tempo en vordering van onderrig verseker.
- Ditn assesseringsriglyne en assesseringsinstrumente bevat, wat onderwysers kan aanpas om aan spesifieke klaskamerbehoeftes te voldoen.
- Die eksamenafdeling en oefenvraestelle help leerders om vir formele assesserings en die eksamen voor te bere i.
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780190407339 |
Edition | 000000 |
Publication Date | 01 Jan 2014 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |