Oxford Suksesvolle Lewensorintering Graad 9 Leerdersboek ePub3

Ebook

ISBN: 9780190403812
Author: F. Clitheroe, L. Dilley, R. Naidoo, N. Perez, R. Pickering

R165.95 (incl. VAT)

Oxford Suksesvolle Lewensorientering is ‘n KABV-gerigte kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die ryk inhoud en omvattende riglyne vir Lewensorientering. Wanneer onderwysers en leerders eers Oxford Suksesvolle Lewensorientering gebruik het, bly dit hulle keuse vir sukses in die klaskamer.

Oxford Suksesvolle Lewensorientering is 'n KABV-gerigte kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die ryk inhoud en omvattende riglyne vir Lewensorientering. Wanneer onderwysers en leerders eers Oxford Suksesvolle Lewensorientering gebruik het, bly dit hulle keuse vir sukses in die klaskamer.

Features

  • ie ryk inhoud, gekombineer met 'n verskeidenheid aktiwiteite, spreek al die kognitiewe vlakke aan en maak voorsiening vir klasse van gemengde vaardighede.
  • Taalhulp vir leerders sluit in 'n fokus op woorde wat in toetse en eksamens gebruik word, asook moeilike woorde.
  • Uitstekende beplanning maak voorsiening vir verskillende onderrig- en leerstyle, en vir kreatiewe lesse.
  • Riglyne vir Liggaamlike Opvoeding in elke eenheid maak dit vir onderwysers moontlik om LO-aktiwiteite te implementeer, selfs al is hulle nie spesialiste nie.

Additional information

Author/s

ISBN

9780190403812

Edition

000001

Publication Date

25 Feb 2015

Format

Pages

0

Language