Oxford Afrikaanse Taalgids
ISBN: 9780190721626
Author: E. Adendorff, R. Boucher, K. Viljoen, S. Otto
Oxford Afrikaanse Taalgids is ’n taalgids wat jou help om Afrikaans beter te verstaan en om gemaklik daarin te kan kommunikeer. Nuttige verduidelikings oor Afrikaanse taalgebruik, voorbeelde van algemene foute,praktiese aktiwiteite, wenke, toepaslike woordeskat en uitdrukkings is by die gids ingesluit.

Features
- Afrikaanse taalkonsepte wat in vyf tematiese hoofstukke ingedeel is.
- Hoofstukke is onderverdeel in eenhede waar verwante konsepte saam gegroepeer word.
- ’n Tematiese benadering wat beteken dat jy die taalstrukture en woordeskat op ’n geïntegreerde manier aanleer.
- ’n Verwysingshoofstuk bestaande uit nuttige woordlyste en relevante voorbeelde van Afrikaanse taalgebruik.
Additional information
| Author/s | |
|---|---|
| ISBN | 9780190721626 |
| Edition | 000000 |
| Pages | 0 |
| Language |