Oxford Storieboom Graad 1 Fotokopieerbare Werksblaaie
ISBN: 9780190417277
Author: M. Guse, M. Olivier
R253.95 (incl. VAT)
Digitale weergawes van Oxford Storieboom se gunsteling karakters, Vlooi, Biebie, Kalla en natuurlik Flappie is nou beskikbaar. Die stories word afsonderlik verpak vir graad 1, 2 en 3 en fotokopieerbare werksblaaie vir elke graad is ingesluit. Die gebruik van digitale leesboeke kan klasonderrig vergemaklik aangesien elke leesboek voor in die klas gebruik kan word. Fotokopieerbare werksblaaie kan ook apart gekoop word om saam met die gedrukte weergawes van die stories te gebruik.

Features
- interaktiewe pretblaaie
- groot verskeidenheid van aktiwiteite
- verleen hulp met die vaslegging van lees- en taalvaardighede
- riglyne aan die onderwysers
- asook skakeling met die KABV
Additional information
Author/s | |
---|---|
ISBN | 9780190417277 |
Edition | 000001 |
Publication Date | 10 Apr 2017 |
Format | |
Pages | 0 |
Language |