Oxford Graad R Gegradeerde Leesboek 24: Die wonder van water
ISBN: 9780199077854
Author: L. Louw
R35.95 (incl. VAT)
Oxford Graad R is ’n leesreeks wat opgestel is in ooreenstemming met die KABV. Die reeks ondersteun ontluikende geletterdheid en Wiskunde deur die gebruikmaking van Lewensvaardighede-temas en toevallige leer. Leer deur speel, asook noodsaaklike vaardighede soos die kruising van die middellyn, visuele diskriminasie, visuele persepsie, en nog meer, word alles saamgevat in die helder, aantreklike kunswerk van elke leesboek.
Out of stock