Oxford Storieboom Fase 3 Grootboek: Op die Strand (Approved)

ISBN: 9780199051397
Author: Storieboom

Oxford Storieboom is ’n opwindende leesreeks. ’n Holistiese taal-benadering word gevolg met die fokus op die storie self.

Die Fase 3 boeke stel vier nuwe karakters bekend, bou voort op bestaande sigwoordeskat met prentleidrade om voorspelling aan te moedig, en verskaf aanvangspunte vir kruiskurrikulêre onderwerpwerk.

Out of Stock: Enquire

Additional information

Author/s

ISBN

9780199051397

Edition

000001

Pages

0

Language