Storieboom Graad 3 Grootboek 4: Antjie & die Krimpvarkies (Approved)

ISBN: 9780199048908
Author: R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie

Oxford Storieboom is ’n opwindende leesreeks. Stamstories, Fase 10 tot 14, is ’n topgehalte fiksie reeks met ingeboude progressie. Die stories is spesiaal geskryf vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak benodig. Hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met goed en swak ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word.

Die Fase 11 Stamstories bevorder leesstamina en selfvertroue. Leerders word ook aan ’n wye verskeidenheid skryfstyle blootgestel.”

Out of Stock: Enquire
Oxford Storieboom is ’n opwindende leesreeks. Stamstories, Fase 10 tot 14, is ’n topgehalte fiksie reeks met ingeboude progressie. Die stories is spesiaal geskryf vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak benodig. Hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met goed en swak ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word.

Die Fase 11 Stamstories bevorder leesstamina en selfvertroue. Leerders word ook aan ’n wye verskeidenheid skryfstyle blootgestel."

Additional information

Author/s

ISBN

9780199048908

Edition

000000

Pages

0

Language