Storieboom Graad 5 Fase 14 Boek 2 Rosefee, Trol en die juffrou en ander tekste

ISBN: 9780195998610
Author: R. Greeff

R119.95 (incl. VAT)

Oxford Storieboom is n opwindende leesreeks. Stamstories, Fase 10–14, is n topgehalte fiksie reeks met ingeboude progressie. Die stories is spesiaal geskryf vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak benodig. Hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met goed en swak ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word.

Die praatborrels en strokies in Fase 14 vorm deel van die storie en bied dus ’n interessante uitdaging aan die lesers. Die stories is heelwat langer en vereis meer leesstamina.

Additional information

Author/s

ISBN

9780195998610

Edition

000001

Publication Date

21 Sep 2012

Format

Pages

0

Language