Ons Word Groot Vlak 5 Leesboek 3: Wie laaste lag, lag die lekkerste!

Leesboek 3
ISBN: 9780195985542
Author: J. Oosthuysen, M. Brandt

R85.95 (incl. VAT)

Hierdie stories is spesiaal vir Suid-Afrikaanse kinders geskryf! Die stories handel oor kinders se daaglikse ervarings, asook oor verbeeldingryke fantasieë uit hulle droomwêreld. Volwassenes (indien hulle enigsins in die stories na vore kom), verskyn saam met die kinders wie die hoofkarakters in hierdie opwindende reeks is.

Ons word groot Vlakke 1, 2 en 3 is beskikbaar in in Xhosa, Zoeloe, Sotho, Tswana, Pedi, Ndebele, Tsonga, Swazi en Venda. Hierdie reeks is ook beskikbaar in Engels en Afrikaans sodat lesers die genot kan ervaar om suksesvol in `n addisionele taal te lees!

Additional information

Author/s

ISBN

9780195985542

Edition

000001

Publication Date

19 Aug 2009

Format

Pages

0

Language