Oxford Storieboom Fase 17 Leesboek 1
R256.95 (incl. VAT)
Die Oxford Storieboom Fase 17 Leesboek 1 bevat vars, eietydse leestekste vir leerders in die Intermediêre Fase. Top-Afrikaanse skrywers soos Philip de Vos, Carina Diedericks-Hugo en Marita van der Vyver het spesiaal nuwe stories en gedigte vir hierdie boek geskryf.
n Verskeidenheid tekste is gebruik sodat alle kinders, ongeag hulle vermoë of leesvaardigheid, meer as genoeg uit die boek kan put. Die vertrekpunt van alle tekste is die kind en sy of haar verwysings, waar hulle hul ook al in n vinnigveranderende Suid-Afrika mag bevind. Leerders word blootgestel aan Afrikaans soos dit vandag op straat gebruik word en in die media klink, terwyl gehalte-taalonderrig deurentyd voorrang geniet. Woordverklarings en taalwenke word deurgaans gegee. Humor is n belangrike deurlopende komponent van die boek. Somberder Suid-Afrikaanse werklikhede word kindervriendelik en toeganklik aangebied. Interessante brokkies uit koerante ontsluit ook die doen en
late van n groter wêreld buite die landsgrense vir die jong leser.

Features
- Benewens kortverhale en stories is daar ook:
- gedigte, insluitend n nuwe ABC vir Suid-Afrika
- kort, prettige koerantberiggies wat die kinderverbeelding aangryp
- dokumentêre, nie-fiktiewe bydraes
- raaisels, grappies en n strokiesprent
- n toneelstuk wat maklik in die klas opgevoer kan word
- fabels, legendes en sprokies.