Storieboom Fase 13+ (pak van 6) (Approved)

ISBN: 9780195783179
Author: Stimie

R662.95 (incl. VAT)

Oxford Storieboom is n opwindende leesreeks vir Graad R tot 6. ‘n Holistiese taalbenadering word gevolg met die fokus op die stories in die meer as 200 leesboekies. Die reeks is buigsaam en die onderwysers kan materiaal kies wat by die vermoë van hulle leerders aansluit.

Onderwysersgidse, werkboeke en taakkaarte sal onderwysers in staat stel om die storieboeke as n grondslag vir die volledige taalprogram te gebruik. Die reeks bevat ook ses volkleur feiteboekies.

Oxford Storieboom is n opwindende leesreeks vir Graad R tot 6. 'n Holistiese taalbenadering word gevolg met die fokus op die stories in die meer as 200 leesboekies. Die reeks is buigsaam en die onderwysers kan materiaal kies wat by die vermoë van hulle leerders aansluit.

Onderwysersgidse, werkboeke en taakkaarte sal onderwysers in staat stel om die storieboeke as n grondslag vir die volledige taalprogram te gebruik. Die reeks bevat ook ses volkleur feiteboekies.

Additional information

Author/s

ISBN

9780195783179

Edition

000000

Publication Date

15 Aug 2002

Format

Pages

0

Language