Oxford Storieboom: Dis ‘n Feit Hoe Leef Ons?

ISBN: 9780195780062
Author: Knowles

R207.95 (incl. VAT)

Hierdie pragtig geïllustreerde leesboeke wat plaaslik vervaardig is, is geskik vir Fases 10-14 en is prettig asook lesersvriendelik. Die boeke is propvol kleurfoto’s en illustrasies, met talle aktiwiteite om leesvaardighede en -begrippe aan te moedig. Ses volkleur feiteboekies is die nuutste toevoeging tot die reeks. Leesoefening in feitemateriaal en kennisuitbreiding word op ‘n interessante manier aangepak.

Hierdie pragtig geïllustreerde leesboeke wat plaaslik vervaardig is, is geskik vir Fases 10-14 en is prettig asook lesersvriendelik. Die boeke is propvol kleurfoto's en illustrasies, met talle aktiwiteite om leesvaardighede en -begrippe aan te moedig. Ses volkleur feiteboekies is die nuutste toevoeging tot die reeks. Leesoefening in feitemateriaal en kennisuitbreiding word op 'n interessante manier aangepak.

Additional information

Author/s

ISBN

9780195780062

Edition

000000

Publication Date

02 Oct 2001

Format

Pages

0

Language