Oxford Storieboom Fase 13 Stamstories: Die Doelwagter Se Geheim
ISBN: 9780195718188
Author: A. Stimie
R183.95 (incl. VAT)
Die uitdagender verhaalstrukture en -tegnieke van hierdie boeke is vir lesers met ‘n gevorderde vaardigheids-en belangstellingsvlak. Die boekies is plaaslik vervaardig, prettig en lesersvriendelik, en bevat baie foto’s en illustrasies asook talle aktiwiteite wat leesvaardighede en-begrippe aanmoedig.
Die uitdagender verhaalstrukture en -tegnieke van hierdie boeke is vir lesers met 'n gevorderde vaardigheids-en belangstellingsvlak. Die boekies is plaaslik vervaardig, prettig en lesersvriendelik, en bevat baie foto's en illustrasies asook talle aktiwiteite wat leesvaardighede en-begrippe aanmoedig.