Storieboom Fase 10 Stamstories: Die Baashond Van Bloemstraat (Approved)

ISBN: 9780195715248
Author: A. Stimie

R122.95 (incl. VAT)

Stamstories, Fases 10 – 14, is ‘n reeks topgehalte fiksie wat spesiaal geskryf is vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak nodig het: hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met goeie asook swakker ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word. Die boeke is in vlakke verdeel om kinders aan ingewikkelder vertelvorme en ‘n uitgebreide leeswoordeskat bloot te stel.

Stamstories, Fases 10 - 14, is 'n reeks topgehalte fiksie wat spesiaal geskryf is vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak nodig het: hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met goeie asook swakker ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word. Die boeke is in vlakke verdeel om kinders aan ingewikkelder vertelvorme en 'n uitgebreide leeswoordeskat bloot te stel.

Additional information

Author/s

ISBN

9780195715248

Edition

000000

Publication Date

14 Mar 2000

Format

Pages

0

Language