Oxford Storieboom Fase 12 Stamstories (pak van 6) (Approved)

Snoepie Ontsnap, Bel 999, Dit Bly Spif, Spif Dif, Die Leuenverklikker, Bygelowinge Brendon
ISBN: 9780195714807
Author: A. Stimie

R645.95 (incl. VAT)

Oxford Storieboom is n opwindende leesreeks vir Graad R tot 6. n Holistiese taalbenadering word gevolg met die fokus op die stories in die meer as 200 leesboekies. Die reeks is buigsaam en die onderwysers kan materiaal kies wat by die vermoë van hulle leerders aansluit.

Onderwysersgidse, werkboeke en taakkaarte sal onderwysers in staat stel om die storieboeke as n grondslag vir die volledige taalprogram te gebruik. Die reeks bevat ook ses volkleur feiteboekies.

Additional information

Author/s

ISBN

9780195714807

Edition

000000

Publication Date

11 Mar 1998

Format

Pages

0

Language