Storieboom Fase 8 Kiewiete: Die Vliende Mat (Approved)
ISBN: 9780195712902
Author: Stimie
R96.95 (incl. VAT)
Die Oxford Storieboom is ‘n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van ‘n holistiese taalbenadering en is so gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word. Kiewiete is geskryf vir kinders met gemiddelde leesvermoë. Dit bou woordeskat op, en voer langer en ingewikkelder sinstrukture in.
Out of stock
Die Oxford Storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is so gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word. Kiewiete is geskryf vir kinders met gemiddelde leesvermoë. Dit bou woordeskat op, en voer langer en ingewikkelder sinstrukture in.