
Oxford Storieboom Fase 2 Grootboek Nog Stories Pak B: Flappie En Die Kat
ISBN: 9780195710892
Author: A. Stimie
R306.95 (incl. VAT)
Al die boeke in Fase 2 is ook in ‘n grootboek formaat beskikbaar. Dit is ideaal geskik vir onderrig met die klas as geheel, maar kan ook vir groepwerk gebruik word. Dit moedig die leerders aan om oor karakters en die stories te gesels.
Al die boeke in Fase 2 is ook in 'n grootboek formaat beskikbaar. Dit is ideaal geskik vir onderrig met die klas as geheel, maar kan ook vir groepwerk gebruik word. Dit moedig die leerders aan om oor karakters en die stories te gesels.