Oxford Storieboom Fase 4 Stamstories: Kom In!
ISBN: 9780195710403
Author: A. Stimie
R128.95 (incl. VAT)
Hierdie boeke bevat skakels tussen die stories en ontwikkel leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters ‘n geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul gesin.
Hierdie boeke bevat skakels tussen die stories en ontwikkel leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul gesin.